0/11 en 0/13 Krieket vs RPC

Op 25 September 2018 het die 0/11 en 0/13 krieketspanne teen RPC krieket gespeel.  Die uitslae was as volg:

0/11:

Hopetown word uitgeboul vir 18 lopies en RPC wen die wedstryd.

0/13:

Hopetown word beperk tot 89 lopies.  JJ Fourie teken 34 en Richard Smith 20 lopies aan.  RPC teken  90/7 aan en wen die wedstryd met 3 paaltjies.