0/11 Krieket vs Staats: 10 Oktober 2018

Op 10 Oktober 2018 het die 0/11 Krieketspan teen Staats gespeel.  Staats kolf eerste en word tot 87 beperk met 6 paaltjies plat in die toegelate 20 boulbeurte.  HSH word hierna ingestuur om te kolf en teken 91 lopies aan met slegs 3 paaltjies plat.  HSH wen dus met 7 paaltjies.