0/13 Krieket vs Laerskool De Aar

Hopetown kolf eerste en teken 110 lopies in die toegelate 20 boulbeurte aan.  De Aar word hierna uitgeboul vir 79 lopies en HSH wen dus met 31 lopies.  Baie geluk aan JJ wie 19 lopies geslaan het.