0/13 Krieket vs Newton: 22 Oktober 2018

Op 22 Oktober 2018 het die 0/13 krieketspan teen Newton gespeel.  HSH kolf eerste en word vir slegs 42 lopies in die 15.3de beurt uitgeboul.  Newton volg op en teken die wenlopies in die 6.3de boulbeurt aan.  Newton wen met 10 paaltjies.