0/13 Krieket vs Staats: 17 Oktober 2018

Op 17 Oktober 2018 het HSH se 0/13 krieketspan teen Laerskool Staats gespeel.  HSH kolf eerste en teken 137 vir 6 aan.  Die volgende spelers het met die kolf uitgeblink:

JJ Fourie – 44 van 32 balle.

Lucien Bosman – 27 van 25 balle.

Junaid Jood – 24 van 27 balle.

Hierna word Staats uitgeboul vir slegs 97 lopies.  HSH wen dus met 40 lopies.

Baie geluk aan JF Prins wie ‘n driekuns in die wedstryd behaal het!