0/16 Rugby Kovsie Liga finaal

Hopetown se 0/16 rugbyspan het in die finaal van die Kovsie liga teen Zastron gespeel.  Ons het ongelukkig met ‘n telling van 15-28 veloor, maar ons is nietemin geweldig trots op elke lid van die span en afrigtingskorps!