0/16 Rugby Kovsie Liga Semi-finaal: 18 Augustus 2018

Op 18 Augustus 2018 het die 0/16 rugbyspan te Kimberley in die semi-finaal van die Kovsie Liga deelgeneem.  Hulle het op Tafel Lager Park teen President Steyn van Bloemfontein gespeel en hul oortuigend geklop met ‘n telling van 52-0.

Baie geluk 0/16’s, julle speel voortreflike rugby!  Baie dankie ook aan al die ondersteuners wie man en muis opgeruk het na Kimberley om ons jongmanne te gaan ondersteun.