0/9 en 0/11 Netbal vs Koffiefontein

Op 25 Julie 2018 het die 0/9 en 0/11 netbalspanne teen Koffiefontein gespeel.  Die uitslae was as volg:

HSH 0/9 wen 11-0 vs Koffiefontein 0/9.

HSH 0/11 wen 30-2 vs Koffiefontein 0/11.