Gemsbok Kidz – Kimberley Julie 2016

Nic Fourie, JJ Fourie en Carlo Schlebusch op JJ se nek

 

Shimonné Shlebusch

Vier van ons leerders het aan die Gemsbok Kidz week in Kimberley deelgeneem gedurende die Junie vakansie. Netbal en rugby afrigting is verskaf deur Griekwa spelers en speelsters. Shimonné het die prys ontvang vir die beste talent, Carlo vir die beste dissipline en JJ die prys vir beste vordering vir sy span. Welgedaan, ons is trots op jul!