Kaalvoetkinners bestaan reeds twee jaar by HSH.
Hierdie JEUGTAK IS nog in sy kinderskoene, maar is reeds besig om Leerders by Taalaangeleenthede en Uitreikprojekte te betrek.
In die vierkant spog hulle met ‘n interessante bord waarop hulle leerders ingelig hou oor alle aktiwiteite. hulle is volstoom aan die gang!



