Entries by Doret Victor

Uitslae van Interpro-Tweekamp te Kimberley: 10 November 2018

Naam: Ouderdom: Hardlooptyd: Hardloop punte: Swemtyd: Swem punte: Totale punte: Dani Fourie D 0/11 3:03:95 1060.25 0:58:67 797.28 1857.53 Anrilé Victor D 0/11 2:54:67 1106.65 0:47:41 977.44 2084.09 Thomas Fourie S 0/11 2:58:45 1057.75 0:50:69 924.96 1982.71 Andreas Badenhorst S 0/11 3:04:67 1026.65 0:46:35 994.4 2021.05 Gerrit Klok S 0/11 2:54:79 1076.05 0:55:09 854.56 1930.61 […]

Perdry uitslae: 3-4 Oktober 2018

Gedurende die naweek van 3-4 Oktober 2018, het Joanie Blumenthal, Marlise Gerrits en Chrisna Gerrits aan die Noord-Kaap perdry kampioenskappe gaan deelneem.  Hulle het die volgende pragtige uitslae behaal: Joanie Blumenthal het die “Showing” Kampioenskappe met altwee haar perde gewen en is aangewys as die Dresseer Supreme Kampioen.  Sy het ook as die algehele Reserwe […]

Newton Tweekamp: 1 November 2018

Op 1 November 2018 het 9 van HSH se tweekamp atlete aan Newton se tweekamp byeenkoms gaan deelneem.  Hulle uitslae was as volg: Deelnemer Hardlooptyd Swemtyd Totale punte Plek Anrilé Victor 3:07:86 48:76 1983.74 1ste Carmen Louw 3:30:14 1:45 1912.6 2de Gérard Wiid 5:52:36 1:25 1821 3de Dani Fourie 3:15:93 56:93 1812.67 4de Thomas Fourie […]

Newton swem: 31 Oktober 2018

Op Woensdag, 31 Oktober 2018, het ‘n paar van HSH se swemmers aan Newton se gala gaan deelneem.  Hul uitslae was as volg: Naam van leerder Ouderdom Item Uitslag Lara Olivier D 0/8 25m Rugslag 1ste     25m Vryslag 1ste     25m Borsslag 1ste Retief du Preez S 0/8 25m Vryslag   Pierre […]