Boogskiet: 13 Oktober 2018

Richard Smith en Xander Roos het op 13 Oktober 2018 aan die Bo-Karoo jagtersvereniging se jaarlikse boogskiet kompetisie deelgeneem.  Baie geluk aan Richard wie silwer verwerf het!