Buitelugopvoeding 2013 & 2014

Gedurende 2013 is die SOS Skool in die Wildernis, naby Villiersdorp, besoek. Verskeie onderwerpe wat op die sillabusse betrekking het, is  in die praktyk behandel. Daar was natuurlik ook tyd vir spanbou, hindernisbane, vryetydsbesteding ens. Almal het dit baie geniet.

In 2014 gaan die gr.6- en 7 leerders die Tuinroete Buitelugskool besoek. Hier besoek leerders verskeie besoekpunte tussen Mosselbaai, Oudtshoorn en Knysna. Hulle sal onder andere die Dias-museum besoek, asook die Kangogrotte, die krokodilplaas en ‘n volstruisplaas.

Vir dié wat van ‘n bietjie avontuur hou, is daar aktiwiteite soos die besoek aan die Wildwoods Avontuur Park met die “Aerial platforms, Zip- lines, bridges, Tarzan swings and obstacles”, asook staproetes, kanovaart, “