Central SA Off-road racing: 7 Julie 2018

Baie geluk aan Wian Blom wie op 7 Julie 2018 te Kimberley aan die “Central South African off-road racing” -kampioenskap vir motorfietse gaan deelneem het.  Hy het dan ook ‘n 5de plek in die vinnige klas behaal!