Dulux Tennis toernooi: 12-14 Oktober 2018

Andreas Badenhorst en Reuven Strauss het van 12-14 Oktober 2018 aan die Dulux tennis toernooi te Kimberley gaan deelneem.  Hulle het swaar gekry in die enkels afdeling, maar hul goed van hul taak gekwyt in die dubbels en tweede geëindig.