George Rugby en Netbal toer: 2018

Op Maandag, 2 April 2018, het die 0/15- en 0/19-rugbyspanne en die 0/16- en 0/19-netbalspanne na George vetrek om deel te neem aan die Southern Cape Sport Tour Toernooi.  Baie dankie aan Mnre. Riaan Loubser, Pieter Myburgh, Strauss Steenkamp, Steven Storey, Willie Tuck, Mevv. Ané Prins en Anso Brits wie die spelers op die toer vergesel het.  Soos in die verlede het die leerders dit geweldig geniet en was dit vir almal goeie blootstelling en ‘n uitstekende leerskool.  Die uitslae was dan as volg:

Rugby:

0/15:

HSH vs Fairbairn College, Verloor, 7-38

HSH vs Groot Brak, Wen 31-29

HSH vs Hopefield, Verloor 33-0

0/19:

HSH vs Jan van Riebeek, Wen 19-10

HSH vs Kingsway College, Wen 31-7

HSH vs Parklands College, Wen 12-0

Die 0/19 rugbyspan was dus onoorwonne na afloop van die Toernooi en het deurlopend uitstekende spangees sowel as sportmangees getoon!  HSH is trots op julle!

Netbal:

0/19:

HSH vs Oos Moot B, Verloor 23-31

HSH vs Kingsway A, Wen 25-15

HSH vs Die Anker, Verloor 11/53

HSHvs Westering A, Verloor 10-33

HSH vs Pionier A, Verloor 13-52

HSH vs Driehoek A, Verloor 11-53

0/16:

HSH vs Robertson, Wen 31-8

HSH vs AHS, Wen 24-16

HSH vs Humansdorp, Wen 25-17

HSH vs Kalahari, Wen 28-7

HSH vs Oos Moot, Verloor 15-27

HSH vs Nico Malan, Verloor 15-31

Semi-finaal:

HSH vs Oos Moot, Verloor 11-29

Die 0/16 Netbalspan eindig 4de van 13 skole, voorwaar ‘n puik prestasie!