
Gholf word as ‘n nie-amptelike sport aangebied.
Leerders word die geleentheid gebied om hierdie sport te beoefen, mits dit nie in botsing staan met hul ander buitemmurse aktiwiteite nie. Ander buitemuurse aktiwiteite mag dus nie benadeel word deur hierdie keuse nie.
Leerders speel – en ontvang afrigting by Magersfontein Gholf Estate (naby Moderrivier sowat 90 km vanaf Hopetown) met wie die skool ‘n samewerkings ooreenkoms in dié verband het.


