Griquas Iqhawe 0/15 span: 2018

Baie geluk aan JJ Fourie en Roelie Botha met jul insluiting in die 0/15 Griekwa Iqhawe span.  Hulle het gedurende die vakansie in Johannesburg gaan rugby speel.  Die span se uitslae was as volg:

Wen 14-11 vs SWD.

Verloor 19-21 vs Bloubulle.

Verloor 17-44 vs Griffons.