HSH Mini-krieket toernooi: 8 September 2018

Op 8 September 2018, het ons 0/7, 0/8 en 0/9 mini-krieket spanne tuis aan ‘n mini-krieket toernooi deelgeneem.  Dis was ‘n ysige lentedag met ysreën wat met tye uitgesak het.  Ons mini-krieketers het egter hul staal gewys en onder hierdie moeilike omstandighede puik mini-krieket gespeel.

HSH 0/7:

wen teen Hoërskool Douglas 0/7 (2).

verloor teen Koffiefontein 0/9.

wen teen Hoërskool Douglas 0/7 (1).

Ongelukkig moet hul laaste wedstryd teen Jacobsdal gestop word a.g.v. die reën.

HSH 0/8:

wen teen Jacobsdal 0/9 (1).

wen teen Hoërskool Douglas 0/8.

wen teen Koffiefontein 0/8.

wen teen Jacobsdal 0/9 (2).

HSH 0/9:

wen teen Koffiefontein 0/9.

wen teen Jacobsdal 0/9 (2).

wen teen Jacobsdal 0/9 (1).

wen teen Hoërskool Douglas 0/9.