HSH Muurbal 21 Maart 2017

NC Junior Closed Squash Championship gehou op 21 Maart 2017

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat deelgeneem het aan die NK Junior geslote muurbal kampioenskap wat op 21 Maart 2017 gehou is.

Resultate

0/16 Seuns

2de        Tertius de Wet

3de        Wian Blom

0/19 Dogters

2de        Liza de Wet

Hierdie spelers is gekies om te gaan deelneem aan die SA Country Schools Festival wat in Bloemfontein gehou word van 28 April 2017 – 1 Mei 2017.

Baie geluk!