HSH Skaaktoernooi: 21 Augustus 2018

Op Dinsdag, 21 Augustus 2018 het HSH ‘n skaaktoernooi aangebied.  Altesaam 44 leerders het deelgeneem in ‘n rondomtalie in groepe van 4.

Baie geluk aan die volgende leerders wie in hul onderskeie groepe gewen het:

Jamie Gorrah

Arthur Victor

Nic Fourie

Keevy-Ann Fourie

Andreas Badenhorst

LJ Louw

Rivaldo Mockson

Charlize Venter

Dit is verblydend om te sien hoeveel talent daar in Hopetown is.