HSH verwelkom nuwe Personeel in 2018

Aan die begin van 2018 is ons almal by HSH opgewonde om die volgende persone welkom te heet by Hoërskool Hopetown.

HSH Nuwe Personeel 2018

Vlnr:  Mnr. Jonathan Haylock-Lyons,  Mev. Melanie Green, Ds. Elize Nel

Ons glo en vertrou dat julle reeds welkom voel in ons geledere en dat jul saam met ons uitsien na die hoogtes wat ons weer in 2018 gaan bereik!