Interpro Tennis: 27-30 April 2018

Gedurende die langnaweek van 27-30 April 2018, het ‘n paar van HSH se tennissterre gaan deelneem aan Interpro tennis.

Bloemfontein – 0/13s

Pretoria – 0/15 en 0/19s

Gespeel teen Mpumalanga, Noord-Wes, WP, Oos Kaap en Gauteng Noord.

Die uitslae was as volg:

Marlia Badenhorst – 0/13, Wen 9 uit 14

Anri Jansen – 0/15, Wen 3 van  15

James-Henry Fourie – 0/15, Wen 8 van 12

Wilikus Badenhorst – 0/19, Wen 4 van 14