Interpro Tennis Span 2018

Baie geluk aan die volgende 9 spelers van Hoërskool Hopetown wie in die Interpro tennis span van 2018 opgeneem is!

0/10 Dogters:

Dani Fourie (5)

Kylie du Raan (6)

0/10 Seuns:

Thomas Fourie (3)

Henk van der Post (5)

0/12 Dogters:

Marlia Badenhorst (1)

Louis-Ann du Raan (4)

0/14 Dogters:

Anri Jansen (1)

0/14 Seuns:

James Fourie (3)

0/16 Seuns:

Wilikus Badenhorst (1)