Die Jaarblad is ‘n glansblad wat jaarliks, aan die einde van die jaar, aan die leerders beskikbaar gestel word.
Dit bestaan uit foto’s wat die hele jaar se klasgroepe, sportspanne, toppresteerders, toere, klasuitstappies en vele meer uitbeeld.
Dis ‘n lekker onthou-blad, ‘n puik versamerlaarsblad wat jare later nog steeds kosbare herinneringe sal bring van vergange skooljare en vriendskappe.








