JF Atletiekbyeenkoms uitslae: 27 Oktober 2018

Op Saterdag, 27 Oktober 2018, het ‘n paar van HSH se kranige atlete gaan deelneem aan die JF Atletiekbyeenkoms wat in Bloemfontein gehou is.  Hul uitslae was as volg:

Robin-Lee Eland (S 0/12):

100m – 1ste met ‘n rekord tyd van 12:40

150m -1ste met ‘n rekord tyd van 18:36

Robin-Lee word ook gekroon as die beste baan atleet by die byeenkoms.

Carmen Louw (D 0/13):

1500m – 2de met ‘n tyd van 5:28:17

800m – 3de met ‘n tyd van 2:33:59

Carlo Schlebusch (S 0/14):

200m – 6de in sy uitdun

90m Hekkies – 4de in sy uitdun

Schimonné Schlebusch (D 0/11):

Verspring – 2de met ‘n afstand van 3,65m

80m – 3de in haar uitdun

100m – 4de in haar uitdun

70m Hekkies – 5de in haar uitdun