Kloppers Tennis Toernooi 2018

Van 13-15 April 2018, het 2 van ons leerders aan die Kloppers Tennis toernooi te Bloemfontein gaan deelneem.  Hulle uitslae was as volg:

Lieb Higgs (0/11) – 5 verloor en 4 gewen.

Henk van der Post (0/10) – Eindig 3de van 18 spelers in die enkels, en 2de in die dubbels.