Kloppers toernooi 2018

Henk van der Post en Pierre Bosch het aan die Kloppers toernooi te Bloemfontein vanaf 12-14 Julie 2018 gaan deelneem.  Hulle uitslae was as volg:

Henk van der Post eindig vierde in ‘n groep van 24 seuns in die Enkels en 2de in die Dubbels.

Pierre Bosch eindig vyfde in ‘n groep van 16 seuns in die Enkels en 4de in die Dubbels.

Baie geluk aan die twee leerders.  Ons is trots op julle!