Krieket-0/17 Provinsiale Proewe: 2018

Baie geluk aan Wilikus Badenhorst wie geïdentifiseer is om aan die 0/17 Noord-Kaap Krieket proewe in Kimberley te gaan deelneem.  Hierdie was die finale proewe wat vanaf 4-5 Oktober 2018 plaasgevind het.  Dit het baie goed gegaan met Wilikus.