Krieket: Pixley Ka Seme 0/13 span

Baie geluk aan JJ Fourie en Junaid Jood met hul insluiting in die Pixley Ka Seme 0/13 krieketspan!  Hulle speel op 28 Maart 2018 teen die TTG distrik op Kathu.