Krieket vs Douglas: 16 Augustus 2018

Op 16 Augustus 2018 het HSH se 0/11 en 0/13 krieketspanne teen Douglas gespeel.  Die uitslae was as volg:

0/11:

Hopetown kolf eerste en teken 65 lopies aan.  Douglas word uitgeboul vir slegs 46 lopies en Hopetown wen dus met 19 lopies.

0/13:

Douglas kolf eerste en word almal uitgeboul vir 53 lopies.  Hopetown volg op en teken 57 lopies aan met slegs 3 paaltjies plat.  HSH wen dus met 7 paaltjies.