Laerskool Dogters vs Newton: 23 Oktober 2018
Op 23 Oktober 2018 het die Laerskool dogters tuis teen Newton tennis gespeel.
Die uitslae was as volg:
0/13 A gelykop maar verloor met potte 29-37.
0/13 B verloor 1-5.
0/9 A wen 6-0. Met hierdie oorwinning span hulle die kroon op ‘n jaar van uitstekende tennis en tree as die Liga wenners van 2018 uit die stryd!
0/9 B verloor 2-4.
0/13 A:
Marlia Badenhorst (1) wen 6-5 met ‘n telling van 7-2 in die valbylpot.
Louis-Ann du Raan (2) wen 9-2.
Kayla Burger (3) wen 6-5 met ‘n telling van 7-5 in die valbylpot.
Keevy-Ann Fourie (4) verloor 3-8.
Dubbels:
HSH nrs. 1 en 2 verloor 3-8 vs Newton nrs. 1 en 2.
HSH nrs. 3 en 4 verloor 2-9 vs Newton nrs. 1 en 2.
0/13 B:
Carmen Louw (1) verloor 0-9.
Lané Botha (2) verloor 1-8.
Menike Strauss (3) verloor 2-7.
Dané Erasmus (4) wen 6-3.
Dubbels:
HSH nrs. 1 en 2 verloor 3-6 vs Newton nrs. 1 en 2.
HSH nrs. 3 en 4 verloor 3-6 vs Newton nrs. 1 en 2.
0/9 A:
Dani Fourie (1) wen 6-1.
Kylie du Raan (2) wen 7-0.
Jani Prins (3) wen 7-0.
Anika Strauss (4) wen 4-3.
Dubbels:
HSH nrs. 1 en 2 wen 6-1 vs Newton.
HSH nrs. 3 en 4 wen 7-0 vs Newton.
0/9 B:
Laraine Botha (1) verloor 2-5.
Loudine Fourie (2) verloor 1-6.
Minka van Pletzen (3) verloor 2-5.
Lara Olivier (4) wen 5-2.
Dubbels:
HSH nrs. 1 en 2 verloor 1-6 vs Newton nrs. 1 en 2.
HSH nrs. 3 en 4 wen 4-3 vs Newton nrs. 1 en 2.