Laerskool en Hoërskool tennis vs Futurum: 23 Augustus 2018

Op 23 Augustus 2018, het 4 van ons Laerskool spanne en 1 Hoërskool span in Kimberley teen Futurum Akademie gaan tennis speel.  Die uitslae was as volg:

0/15 Seuns  wen 6-0.

0/13 Seuns  wen 3-0.

0/13 Dogters wen 6-0.

0/11 Seuns wen 6-0.

0/11 Dogters wen 6-0.

0/15 Seuns:

James Fourie (1) wen 11-0.

Jack Wiid (2) wen 10-1.

Gérard Wiid (3) wen 11-0.

Willie Scheepers (4) wen 9-2.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 wen 9-2 vs Futurum nrs 1 en 2.

HSH nrs. 3 en 4 wen 11-0 vs Futurum nrs. 3 en 4.

0/13 Seuns:

Juan du Raan (1) wen 9-0.

Ruan du Raan (2) wen 9-0.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 wen 8-1 vs Futurum nrs. 1 en 2.

0/13 Dogters:

Marlia Badenhorst (1) wen 9-0.

Louis-Ann du Raan (2) wen 9-0.

Kayla Burger (3) wen 9-0.

Keevy-Ann Fourie (4) wen 8-1.

Dubbles:

HSH nrs. 1 en 2 wen 9-0 vs Futurum nrs. 1 en 2.

HSH nrs. 3 en 4 wen 9-0 vs Futurum nrs. 3 en 4.

0/11 Seuns:

Lieb Higgs (1) wen 9-0.

Francois Prins (2) wen 9-0.

Henré Wiid (3) wen 9-0.

Dubbels:

Gemengde spanne word saamgestel om aan al die spelers kans te gee om dubbels te speel.  HSH wen al 3 hierdie wedstryde met ‘n telling van 9-0.

0/11 Dogters:

Dani Fourie (1) wen 9-0.

Kylie du Raan (2) wen 9-0.

Jani Prins (3) wen 9-0.

Dubbels:

Gemengde spanne word saamgestel om aan al die spelers kans te gee om dubbels te speel.  HSH wen al 3 hierdie wedstryde met ‘n telling van 9-0.