Laerskool Pixley Ka Seme tennis proewe: 20 Oktober 2018

30 van HSH se Laerskool leerders het op 20 Oktober 2018 aan die Pixley Ka Seme tennis proewe by ‘n ysige, winderige De Aar gaan deelneem.  Die uitslae na afloop van die dag was as volg:

0/10 Seuns: (11 deelnemers)

Thomas Fourie (1)

Pierre Bosch (2)

Benna Burger (3)

(Henk van der Post moet daag).

0/10 Dogters: (7 deelnemers)

Dani Fourie (1)

Kylie du Raan (2)

Anika Strauss (3)

Jani Prins (4)

0/11 Seuns: (6 deelnemers)

Andreas Badenhorst (2)

Reuven Strauss (5)

(Dehan Nel moet daag)

0/11 Dogters: (8 deelnemers)

Shimonné Schlebusch (5)

Joané Botha (6)

Anrilé Victor (7)

Laraine Botha (8)

0/12 Seuns: (7 deelnemers)

Francois Prins (4)

Henré Wiid (7)

0/12 Dogters: (4 deelnemers)

Keevy-Ann Fourie (1)

Menike Strauss (4)

(Liancé van Zyl moet daag)

0/13 Seuns: (7 deelnemers)

Juan du Raan (2)

Ruan du Raan (3)

Drian Wiid (5)

Jacques Wiid (7)

0/13 Dogters: (11 deelnemers)

Marlia Badenhorst (2)

Louis-Ann du Raan (3)

Carmen Louw (4)

0/14 Seuns: (7 deelnemers)

JF Prins (4)

RJ Strauss (7)

0/14 Dogters: (4 deelnemers)

Kayla Burger

Dané Erasmus

Suzanne Botha

(Wilmi Rust moet daag)

Van die 30 HSH leerders wie aan die proewe deelgeneem het, is 23 in die onderskeie Pixley spanne opgeneem.  Dit het tot gevolg dat, 23 van die 49 beskikbare plekke in die Pixley span, deur HSH leerders beklee word; die meeste deur enige skool!  Baie geluk aan elke tennisspeler wie HSH se naam hoog gehou het deur goeie spel en uitstekende sportmangees.