Liberty & SA Mathematics Olympiad 2018

Baie geluk aan James Fourie, Carl Roodt, Evan Titus en Jack Wiid wie aan die tweede rondte van die SA Mathematics Foudation se Junior Kompetisie deelgeneem het.  Hierdie kompetisie word geborg deur Liberty.