LS Seuns Tennis vs Douglas: 29 Augustus 2018

Op 29 Augustus 2018 het die Laerskool Seuns tuis teen Douglas gespeel.  Dit was ‘n heerlike middag vol pragtige tennis.  Die uitslae was as volg:

0/13 A wen 4-2.

0/13 B verloor 0-1.

0/11 A wen met 28 teenoor 22 potte.

0/11 B wen 3-0.

0/9 B verloor 1-5.

Baie geluk aan elke seun wie sy beste gegee het.  Ons is trots op julle.

0/13 A:

Juan du Raan (1) verloor 5-6 met ‘n telling van 4-7 in die valbylpot.

Ruan du Raan (2) wen 8-3.

JF Prins (3) wen 9-2.

JJ Fourie (4) wen 9-2.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 verloor 4-7 vs Douglas nrs. 1 en 2.

HSH nrs. 3 en 4 wen 10-1 vs Douglas nrs. 3 en 4.

0/13 B:

Driean Wiid (1) verloor 5-6.

0/11 A:

Lieb Higgs (1) verloor 4-5.

Francois Prins (2) wen 7-2.

Henré Wiid (3) verloor 3-6.

Nic Fourie (4) wen 5-0 nadat die wedstryd gestaak is a.g.v. ‘n besering.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 wen 5-4 vs Douglas nrs. 1 en 2.

HSH nrs. 3 en 4 verloor 4-5 vs Douglas nrs. 3 en 4.

0/11 B:

Andreas Badenhorst (1) wen 6-3.

Reuven Strauss (2) wen 7-2.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 wen 5-4.

0/9 B:

Arthur Victor (1) verloor 2-5.

Lian Badenhorst (2) wen 6-1.

Chris Bissett (3) verloor 1-6.

Waltie Vermeulen (4) verloor 2-5.

Dubbels:

HSH nrs. 1 en 2 verloor 3-4 vs Douglas nrs. 1 en 2.

HSH nrs. 3 en 4 verloor 3-4 vs Douglas nrs. 3 en 4.