Minka van Pletzen: Rondomtalie tennistoernooi te Aliwal-Noord

Op 4 en 5 Desember 2017, het Minka van Pletzen aan die Carel van Pletzen tennistoernooi in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap gaan deelneem.  Daar was 8 kinders in die 0/7 ouderdomsgroep wat bestaan het uit 2 dogters en 6 seuns.  Minka het die goue medalje ontvang vir haar eerste plek in die enkels nadat sy almal in haar oudersdomsgroep gewen het.  Sy het ook tweede in die dubbels geëindig.

Baie geluk Minka!  Ons is trots op jou dat jy ons vaandel so trots dra in die Oos-Kaap!