Motorfiets uitslae: November 2017

Wian Blom het in November 2017 op Windsorton gaan deelneem aan ‘n motorfietswedren.  Hy was die jongste van die 25 deelnemers EN hy het die 1ste plek behaal!

Baie geluk Wian!  Ons is trots op jou!

Baie geluk aan die leerders wat ons skool ook op ander gebiede so mooi verteenwoordig!