Newton Atletiek: 17 Oktober 2018

Op 17 Oktober 2017 het 10 van HSH se Laerskool atlete aan Newton se Atletiek byeenkoms in Kimberley gaan deelneem.  Die volgende atlete het gaan deelneem en hul uitslae was as volg:

0/13:

Carmen Louw – 800m (Goud), 1500m (Goud)

Nina de Wet – Gewigstoot (Silwer)

0/11:

Andreas Badenhorts – Gewigstoot (Silwer), Verspring (Brons)

Shimonné Schlebusch – Verspring (Goud), 100m (Brons), 80m (Brons)

0/9:

Minka van Pletzen

Didi Burger

0/8:

Marlu Kriek

Joshua Strauss

Andronisha Fredericks

Sakura Finck