Newton Tweekamp: 1 November 2018

Op 1 November 2018 het 9 van HSH se tweekamp atlete aan Newton se tweekamp byeenkoms gaan deelneem.  Hulle uitslae was as volg:

Deelnemer Hardlooptyd Swemtyd Totale punte Plek
Anrilé Victor 3:07:86 48:76 1983.74 1ste
Carmen Louw 3:30:14 1:45 1912.6 2de
Gérard Wiid 5:52:36 1:25 1821 3de
Dani Fourie 3:15:93 56:93 1812.67 4de
Thomas Fourie 3:04:36 51:96 1920.04 4de
Keevy-Ann Fourie 04:31 1:37 1686.95 5de
Henré Wiid 03:14:25 49:79 1905.31 6de
Driean Wiid 05:13:18 1:37 1603.6 6de
Riané Strauss 04:30:9 1:51 1551.8 7de