Noord-Kaap 0/13B Krieketspan: 2018

Baie geluk aan Junaid Jood met sy insluiting in die Noord-Kaap 0/13B krieketspan.  As lid van die span gaan hy van 10-14 Desember 2018 aan die streeks krieketweek in Klerksdorp deelneem.