Noord-Kaap 0/17 A Krieketspan

Baie geluk aan Willikus Badenhorst met sy insluiting in die 0/17 A Noord-Kaap Krieketspan.  Die span speel van 19-20 Oktober 2018 ‘n opwarmingswedstryd teen Gauteng in Johannesburg.  Hierna neem hulle ook deel aan die Krieket week wat vanaf 12-16 Desember 2018 in Durban aangebied word.