Noord-Kaap Junior Muurbalspan 2018

Baie geluk aan die volgende leerders wie gekies is om van 27-30 April 2018 aan die Suid Afrikaanse Plattelandse Kampioenskappe te Bloemfontein te gaan deelneem.

Tertius de Wet

Wian Blom

Sarel de Wet.