Noord-Kaap Junior Skaak Span: 2018

Baie geluk aan Ané Botha (0/8), Janru Botha (0/10 Ope), Cailin Gorrah (0/16 Meisies) en Amethyst Jacobs (0/18 Ope) met jul insluiting in die Noord-Kaap Skaak span.  Amethyst, Cailin en die Botha boetie en sussie gaan die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Junior Skaak Kampioenskappe wat vanaf 15-21 Desember 2018 by die Birchwood Konferensie sentrum in Boksburg gaan plaasvind.

Baie geluk en baie sterkte aan hierdie vier leerders!  Ons is trots op julle!