Noord-Kaap Muurbal 2017

Baie geluk aan Liza de Wet (0/19), Wian Blom en Tertius de Wet(albei 0/16) met hul deelname, as lede van die Noord-Kaap Muurbalspan, aan die “SA Country Schools Festival” wat van Vrydag 28 April tot Maandag 1 Mei in Bloemfontein plaasgevind het!

Hulle het oor die verloop van 2 dae elk 7 wedstyde gespeel en sodoende waardevolle ondervinding opgedoen.

0/19 Noord-Kaap Muurbal 2017 (Liza de Wet – middel voor)

Liza het gespeel teen deelnemers van die volgende spanne:

North West U/19A

Northerns U/19

Eden U/16

Mpumalanga U/19A

Mpumalanga U/16A

Free State U/16

Eden U/19

0/16 Noord-Kaap Muurbal 2017 (Wian Blom – heel links, Tertius de Wet – 2de van links)

Tertius en Wian het gespeel teen deelnemers van die volgende spanne:

Namibia A

Free State A

Eden B

Mpumalanga A1

Eden A1

Northerns B

Namibia B