Noord-Kaap Skaakproewe 2018

Amethyst Jacobs, Cailin Gorrah en Rivaldo Mockson het op 23 Junie 2018 aan die Noord-Kaap proewe in Kimberley gaan deelneem.

Cailin het 3 gewen.

Amethyst het 3.5 gewen.

Rivaldo se uitslae was nog nie beskikbaar nie.

Baie geluk aan Amethyst wie gekies is om die Noord-Kaap span te verteenwoordig in die SA-skole toernooi.  Die toernooi sou van 10-15 Julie 2018 plaasgevind het, maar is uitgestel tot latere kennisgewing.