Noord-Kaap Tennis Proewe: 25-27 Januarie 2018

Die volgende spelers van Hoërskool Hopetown het aan die Noord-Kaap tennis proewe wat van 25-27 Januarie in Kimberley gehou is, gaan deelneem:

0/10

Dogters:

Jani Prins

Dani Fourie

Kylie du Raan

Seuns:

Henk van der Post

Thomas Fourie

Benna Burger

0/11

Dogters:

Keevy-Ann Fourie

Menike Strauss

Seuns:

Lieb Higgs

Francois Prins

0/12

Dogters:

Marlia Badenhorst

Louis-Ann du Raan

Carmen Louw

Seuns:

Ruan du Raan

Juan du Raan

Jacques Wiid

Driean Wiid

0/13

Dogters:

Kayla Burger

Dané Erasmus

Seuns:

JF Prins

0/14

Dogters:

Anri Jansen

Adré Janse van Vuuren

Seuns:

James Fourie

Jack Wiid

Gérard Wiid

0/16

Seuns:

Wilikus Badenhorst

Roe Wiid

JJ Fourie

0/17

Dogters:

Nicola Wiid

Seuns:

Johan Jansen

Phillip Janse Van Vuuren

0/19

Seuns:

Adriaan Badenhorst