Noord-Kaap/Vrystaat Wiskunde uitdaging:2018

Baie geluk aan Anrilé Victor en Elisma Boshoff met jul uitstekende vertoning in hierdie jaar se Noord-Kaap/ Vrystaat Wiskunde uitdaging!

Anrilé Victor eindig sesde in Graad 4.

Elisma Boshoff eindig vierde in Graad 11.

HSH is trots op julle!