Perdry: 18 Augustus 2018

Op die naweek van 18 Augustus 2018, het Joanie Blumenthal met altwee haar perde aan die KEC skou in Kimberley deelgeneem.  Dit het goed gegaan en sy het dit baie geniet.