Perdry: SA Jeug Perdrykampioenskap uitslae

Joanie Blumenthal en Marlise Gerrits het in die Open Pony Rider die Elementary Medium vir die Noord-Kaap span gery.  Dit was ‘n strawwe kompetisie en hulle span het 3de gekom.

Chrisna Gerrits was in die Junior Novice Noord-Kaap span.  Sy het Elementary gery en haar span het ‘n 4de plek behaal.

Die drie meisies het in hul individuele kapasiteit baie goed gevaar en is onder die Top 10 geplaas.